Related Articles

2 Comments

  1. 1

    Isabel

    Die ongeluk op N17 op 20 Feb 2011 tussen 20h30 en 21h00 was 2 van ons spesiale vriende. My vriendin is een van die oorledenes en haar man is tans in die N17 opgeneem. Ek wil vra as enige iemand dalk my vriendin se voeltjie wat saam haar in die ongeluk was het of weet waar hy is , hom kan terug besorg. Die voeltjie beteken baie vir haar kinders aangesien dit hulle ma se beste troetel vriendtjie was. Sy’t altyd met die voeltjie gesels. Asb mense laat weet as julle iets weet.

  2. 2

    Kobus

    Isabel,

    Baie jammer om te hoor van julle groot verlies. Ek is die persoon wat navraag gedoen het oor die ongeluk en wat die brief laat plaas het. Daai gesin was van Secunda en die man het hier by Sasol gewerk. Wat se tipe voël was dit en was hy in ‘n hok / koutjie gewees? Hoekom ek vra is omrede ek vandag na die voertuie toe gaan (ek wil fotos neem van die voertuig waarin gesin van Secunda gery het) Ek sal dan uitvind by insleep diens wat redelik vinnig op toneel was of hulle weet van die voëltjie. Ek moet egter vir jou sê dat ek gister net vinnig by voertuie was en dat beide voertuie heeltemal verwoes is. Kontak my asb by kobus.naude@telkomsa.net of na 12H00 by 083 654 1092. Stuur asb vir my jou kontak besonderhede.

Comments are closed.

2014 - Roadsafety.co.za