Related Articles

One Comment

  1. 1

    Etienne Jacobs

    Tien teen een het hy te vinnig om die draai gejaag, of hy het aan die slaap geval.

    Wat maak hy in die eerste plek in daai area? Daar is geen petrol Stasies daar onder in die gat nie!

    Ek sê hul moet kyk wat so motief was agter die omkeer van die lorrie! Ek meen kyk of hy nie dalk ‘n alternatiewe motief gehad het met die lorrie nie!

    Toets hom vir dronk bestuur of onder die invloed van dwelms.

    Plus gee hom ‘n massiewe fine, want hy is nie eers veronderstel om in ‘n residensieele gebied te wees met daai lorrie van hom nie! Sluit hom toe vir roekelose en of nalatige bestuur en malicious damage to private property.

Comments are closed.

2014 - Roadsafety.co.za