Road Safety Blog

Babbelas advies van die kenners!

hangover-advice

[ Let wel – hierdie foto is “ge-pose”!!]

Soms is dit nodig dat ons luister na die raad van kenners! Vroegoggend het ek juis uit Johannesburg waardevolle advies ontvang oor hoe om ‘n babbelas to voorkom. My goeie vriend Chris het besluit dat dit die aangewese tyd is om waardevolle advies met sy vriendekring te deel rakende die gevare van te veel alkohol.

Ek deel graag op die Road Safety Blog van hierdie voorstelle. Mag die lesers dit ter harte neem en hulself beskerm teen die vele aanslae van die komende feesseisoen! 

Daar’s goue reels wat feitlik altyd effektief is:

Reel 1. Moenie fo*!ken drink nie.*

Al die probleme ontstaan wanneer mens die reel ignoreer – Dan is jy gefo!k – groot moeilikheid.
Dus, as jy per abuis hierdie reel een oortree, verwys dadelik na reel twee.*

Reel 2. Moenie te veel drink nie.*

Een word twee, twee word drie, al die ure word happy, lelik word mooi, en twee word een (partykeer sommer op die agterseat).

Steeds is als nie verlore nie….. In tye van transgressie, verwys spoedig na reel drie.*

Reel 3. Moenie jou dop meng nie*

Alle drankies gaan na dieselfde plek toe, ja, maar net soos in ‘n bar meen dit nie altyd almal smaak mekaar nie.
Inteendeel, jy sal vind dis presies hierdie tipe mengelmoes wat gaan maak dat jy suffer.. *

4. Sit neer daai shooter, cowboy.*

Teen die tyd dat jy reel drie oortree het is jy klaar in die k&k, sonder om eers jou broek af te trek.
Dan ewe skielik is dit twee-uur, jy vreet ‘n Garage pie oppad huis toe, En worry nie eers oor die moontlikheid van ‘n evil hangovertjie wat daar onder jou bed vir jou le en wag nie.*  Jy is klaar in jou moer …

5. Slaap soveel as wat jy kan .*

Fo&ken wil MOS NE – gedink jy’s baie sterk.
Lekker reels breek. Lekker breker.
Wie’s nou smart ???

Ouens wat hier uitkom het obviously nie gefo!ken luister nie en sit nou met die full-blown, fo!ken hangover. Nou moet jy maar slaap pel, en sommer baie ook. Nog bietjie. Daa’sy. trek hom bersie oor hom kop en bid dat dit beter gaan. Bel jou baas en vertel jy het ‘n wrede fo!ken maaggrieppietjie of iets. Dit sal nie jok wees nie – kak gaan jy kak!

6. Suip baie water.*

Sommer die aand wat jy van die jol af kom.
Maar dis bietjie moeilik as jy ingedra word en wakker word met Kots op jou hemp en wat nog…
Kry vir jou ‘n lekker laaang beker water en drink daarvan soveel en so vinnig as wat jy kan.
Kom nou, jy’t MOS gewys jy kan baie drink bulletjie.
Jy’s MOS die fo!ken nek van die plek, die baas van die plaas.
Sluk tjomma, sluk !!!
Sommer vier Grandpa’s ook !!!*

7. Eet iets.*

Op die stadium is jou lyf hoogs die bliksem in vir jou.
Jy het nie mooi gemaak met jou lyf nie.
Uh-uh. Nou moet daar fo!ken mooi broodjies gebak word, en een ding wat jou lyf verstaan is eetbare bederfies.
As jy rerig wil brownie punte score, skiet vir iets gesonds – selfs ‘n Slaaitjie. As jou lyf kon, het hy/sy jou op die rug geklop.

Party ouens reken mens moet ‘n rou eier eet. Al waarvoor dit werk is om jou te laat verder kots.*

8. Vat ‘n shower of ‘n bad.*

Nou hierdie reel help beide vir jou asook die mense geaffekteer deur jou second-hand hangover.
D.w.s. Die arme swape wat jou asem en stink holtes ruik na die aand uit.
Voel bietjie daai wol oor jou tanne?
Hoe dink jy ruik dit vir ander?
Pre fo!ken sies….
Hou op ‘n aap wees en vat ‘n stort. *

9. Trek iets gemaklik aan.*

Official hangover drag is pejaamies of sommer ‘n ou sweetpak met Stou-kies en ‘n T-shirt.
Jy wil nie deal met goed wat jou skaaf of knoppe platdruk nie.
Sag en lelik is die wagwoorde hier.*

10. Vat dit rustig.*

Drop die blinds, kry ‘n bottel Coke, bietjie Nando’s en loop rent ‘n DVD of twee .
Skuif nou voor die TV in met die remote en relax.
Dit gaan ‘n fo!ken laaaaaaaang dag wees.

11. Moenie weer nie

As jou baar-moegoe vriende jou vanaand weer kontak vir ‘n drink, verwys vlugtig na reel 1.  

Miksien selfs meer belangrik is om te konsentreer wanneer jy gaan kuier. Sorg dat jy nie bestuur nie – gee daai sleutels vir die nugter vriend – of kry ‘n nugter vriend om jou huis toe te neem!!

Besoek gerus die Arrive Alive webwerf vir inligting oor:

Exit mobile version